My Skape Ken My Stem Kinders 100% Katoen T-hemp
’n Handgemaakte Suid-Afrikaanse Klere reeks wat Sy goedheid verkondig. Meer as net klere dit dra ñ boodskap van identiteit en ’n lewe naby aan ons Skepper.
Hierdie ontwerp dra die woorde “My Skape Ken My Stem” op ’n diep navy hemp. Vol betekenis. Dit herinner kinders dat hulle kan leer om Sy stem te herken en Hom te volg met vertroue.
Gegrond op Johannes 10:27:
“My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My.”
’n Waarheid wat kinders help om te groei in verhouding — om te luister, te vertrou en te weet hulle behoort aan Hom.
Gemaak van 100% katoen, sag, asemhalend en gemaklik vir elke dag se dra en speel.
Besonderhede:
- 100% katoen
- Kinders pasvorm
- Navy kleur
- “My Skape Ken My Stem” voorkant ontwerp
- Handgemaakte Suid-Afrikaanse handelsmerk
- Verkondig Sy goedheid
- Meer as klere — ’n verklaring van YHVH
- Geïnspireer deur Johannes 10:27
- Sag, gemaklik en duursaam
’n Eenvoudige herinnering: Hy praat, en Sy kinders ken Sy stem.











Reviews
There are no reviews yet.